Page 1 of 1

Fight

Posted: Sat Feb 02, 2013 7:17 am
by WingsandThings
Ek het die 2 bosbokke gedoen die eerste foto wys die vorm soos hy gelyk het voor ek aan hom begin verander het om die 2 bosbokke te maak. Hoop julle hou van die eind produk

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... eb8bd5.jpg[/img]

Daarna het ek begin verander en hiermee opgeeindig

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... f0a1cd.jpg[/img]

En toe die volgende een

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 5c0576.jpg[/img]

Daarna was dit die velle van die 2 verskillende bokke

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 1993fb.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... c08f56.jpg[/img]

en die ruseltaat. Dit moet nou nog afgefinish word, sal dan weer foto plaas

[img width=560 height=420]http://i397.photobucket.com/albums/pp57 ... 9102d1.jpg[/img]