Page 1 of 1
Geelstert
Posted: Sat Feb 02, 2013 7:23 am
by WingsandThings
Die geelstert het na ons gekomm
Na so 3 dae se harde werk is dit die eind produk. Soos die ander is hy nog nie heeltemal klaar en ek moet nog sy oog insit, maar die algehele idee is daar

Re: Geelstert
Posted: Sat Feb 02, 2013 7:47 am
by Cz_apie
Een van die mooiste visse om uit te trek - gee net kwaai "viskoors"

Re: Geelstert
Posted: Sat Feb 02, 2013 7:51 am
by WingsandThings
Re: Geelstert
Posted: Sat Feb 02, 2013 3:06 pm
by G-force
Mooi werk daar!Daai geelstert stoei kwaai as jy hom op n silver lepel sommer hier bolangs raak cast.
Re: Geelstert
Posted: Sat Feb 02, 2013 3:23 pm
by henried
Wat kos so ? mount?
Kan hulle dit van ? foto maak?
Ek het ? leervis van 13kg en ? geelstert van 10kg...
Re: Geelstert
Posted: Mon Feb 04, 2013 7:37 am
by Cz_apie
G-force wrote:Mooi werk daar!Daai geelstert stoei kwaai as jy hom op n silver lepel sommer hier bolangs raak cast.
Of as jy hom met n handlyn van die skuit af vang en die skool kom loop hier langs die skuit dat die water "Raas" - "VISKOORS" in die ergste graad
