Page 1 of 1
Mossberg 12 boor
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:21 am
by hencohugo
Ek het vir my 'n Mossberg 500 12 boor gekoop, van dit wat ek kon kry op die internet is dit 'n baie taai haelgeweer. Wat is julle manne se meening oor hom?
Groete
Henco
Re: Mossberg 12 boor
Posted: Mon Feb 04, 2013 10:55 am
by Gerhard
hencohugo wrote:Ek het vir my 'n Mossberg 500 12 boor gekoop, van dit wat ek kon kry op die internet is dit 'n baie taai haelgeweer. Wat is julle manne se meening oor hom?
Groete
Henco
Ek het een en geniet hom baie.
Hulle kan soms bietjie vol nonsens wees met spesifieke ammo agv hoe die ronte gekrimp is.
Behalwe vir dit is die A500 n bul hael geweer.
Re: Mossberg 12 boor
Posted: Mon Feb 04, 2013 11:13 am
by hencohugo
Dankie Gerhard. Watse ammo gebruik jy?