Page 1 of 1

CCI 200 Primers

Posted: Mon Feb 04, 2013 11:53 am
by FCLoretz
Middag,

Ek het tussen 30 en 40 cci200 primers wat ek nie meer gaan gebruik nie.

Wie wil hulle he, self afhaal in Jhb, Roodepoort.

Re: CCI 200 Primers (KLAAR WEG GEGEE)

Posted: Mon Feb 04, 2013 12:01 pm
by FCLoretz
Ok Geno het die primers.