Page 1 of 1

Siberian husky reun en teef

Posted: Tue Feb 05, 2013 6:00 pm
by HFC
Dagsê

Ek het 'n reun(5) en teef(3) wat op soek is na 'n goeie liefdevolle nuwe huis. Die honde moet verkieslik saam na 'n nuwe eienaar gaan. Enige persoon wat belangstel moet asb eers sy huiswerk doen oor die honderas. Die honde is gratis maar vervoer moet self gereël word. Ek woon op 'n plaas naby Albertinia in die Wes-Kaap en enige belangstellende persoon kan my kontak op 0827761789 of 'n e-pos adres verskaf waarheen ek fotos kan aanstuur.

Re: Siberian husky reun en teef

Posted: Wed Feb 06, 2013 12:50 pm
by FHM
Pm vir Grumpy hier op die forum - ek dink amper hy het n Husky of Huskies. Dalk kan hy help met iemand wat die spesie soek.

Re: Siberian husky reun en teef

Posted: Sun Feb 10, 2013 8:30 pm
by HFC
Albei honde is geneem.
Dankie