Page 1 of 1

Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Fri Feb 08, 2013 7:54 pm
by uitenwaj
Reinier Snyman - Kliprifbush@gmail.com gelee in die vryburg area in Noord Wes

Baie vriendelik en bereid om jou te help waar hy kan.

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Fri Feb 08, 2013 7:55 pm
by uitenwaj
Stanley Pieterse Safaris - stanley@spsafaris.com Alldays in Limpopo

Edward Paeschel - paeschel@gmail.com

Greg Nel - http://www.aloehills.co.za Noord Wes

Onbekende eienaar - http://www.matlabas.co.za Limpopo

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Sun Feb 10, 2013 2:27 pm
by Jake1
hi

Ek het vir julle die ideale plek gekry waar jy alleen kan gaan jag in die Thabazimbi area, pryse is baie goed, plek het dubbelbed kamers en enkel bed kamers met air conditioning, asook Jacuzzi en 'n baie goeie PH as jy hom verlang. Koelkamer, slagters - die works.

Die plek het mooi gesonde wild en as jy nie 'n vlakvark skiet nie is jou geweer uitgestel- daar is baie.

Die eienaar van die plaas is 'n baie joviale ou en julle sal lekker saam met hom kuier, julle maagspiere gaan seer wees van te veel lag- hy like van jokes.

Laat my weet per pm as julle belangstel, julle sal dit regtig geniet, ek was al baie daar.

Jake1

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Mon Feb 11, 2013 10:31 am
by gillie
Dankie vir julle moeite, sal verseker hiervan gebruik maak

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Fri Jul 05, 2013 2:49 pm
by Cheetah
Jake1 Wat is daai besonderhede

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Tue Nov 04, 2014 8:40 pm
by SuperVos
Jake ek stel ook belang...

Re: Jag plase vir enkel lopende jagters

Posted: Wed Nov 05, 2014 7:16 am
by bush hat
More Jake1 Ek stel ook belang ! Groete