Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ons gaan 13 tot 17 Mei in die Kalahari jag (Askham omgewing), van die manne wat altyd saam gaan kan dit nie maak nie, so ons het dus nog plek vir n paar manne.
Ek het die ook onder jaggeleendhede gepos http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=18557