Page 1 of 1

Mesmaaktoerusting

Posted: Mon Feb 11, 2013 2:05 pm
by Sarge
Haai daar, is daar nie erens iemand wat moeg is vir mesmaak nie en masjiene beskikbaar het om van die hand te sit nie asseblief. Ek is in Bloemfontein. Groetnis . Sarge

Re: Mesmaaktoerusting

Posted: Tue Feb 12, 2013 10:37 am
by Varminter-308
Ek ken iemand.

Ek stuur vir jou n pm

Groete

Re: Mesmaaktoerusting

Posted: Tue Feb 12, 2013 11:24 am
by SV MAD (Henk)
Ek wil ook weet. Stuur vir my ook asb!

Re: Mesmaaktoerusting

Posted: Sun Feb 24, 2013 4:58 pm
by stephensonsknives
ekhet n pantograaf masjien beskikbaar