Page 1 of 1
Jack Russel (Male)
Posted: Mon Feb 18, 2013 9:28 pm
by Nadia
Freddie is urgently looking for a home for Bakkies who is a 3 year old male Jack Russel who stays in Centurion.
PS.
He will take Bakkies to the vet tomorrow to see if fixing him won't help 'cus Bakkies and his other male dog fight every day.
Re: Jack Russel (Male) urgently needs home
Posted: Tue Feb 19, 2013 12:49 pm
by FHM
Nadia noor bietjie by Grumpy - as ek reg onthou het hy anderdag n JR tefie oorgevat by iemand
Re: Jack Russel (Male) urgently needs home
Posted: Tue Feb 19, 2013 1:23 pm
by grumpy
Neeee whooooaaaaa!! Ek het nie n hond by niemand gevat!! Dit was FC wat gevat het. Ek het Huskies. Hulle sal daai dingetjie eet vir starters en sy rib bene gebruik vir tanne stokkies!!!!!
HUskies moet saammet ander diere groot word ander was hulle diere. My een teef is 80% wolf. SY IS BANG VIR NIKS MAAR SAL JOU DOOD LEK MET LIEFDE!!!!! Hulle steur hulle nie eers aan my klein Piekie nie! Nie eers n byt werd nie! Nie goeie wag honde nie maar sal jou roep deur te huil voor iemand in jou erf kan wees!! Baie wakker. Die ander nasie is dood bang vir hulle met die groen en blou oe! Hulle glo hulle sal steriel word asdie honde hulle byt. Hulle oe is mos rooi in die aand.
Re: Jack Russel (Male) urgently needs home
Posted: Tue Feb 19, 2013 2:03 pm
by FHM
grumpy wrote:Neeee whooooaaaaa!! Ek het nie n hond by niemand gevat!! Dit was FC wat gevat het. Ek het Huskies. Hulle sal daai dingetjie eet vir starters en sy rib bene gebruik vir tanne stokkies!!!!!
HUskies moet saammet ander diere groot word ander was hulle diere. My een teef is 80% wolf. SY IS BANG VIR NIKS MAAR SAL JOU DOOD LEK MET LIEFDE!!!!! Hulle steur hulle nie eers aan my klein Piekie nie! Nie eers n byt werd nie! Nie goeie wag honde nie maar sal jou roep deur te huil voor iemand in jou erf kan wees!! Baie wakker. Die ander nasie is dood bang vir hulle met die groen en blou oe! Hulle glo hulle sal steriel word asdie honde hulle byt. Hulle oe is mos rooi in die aand.
Aaaag askies tog ou Grumps dat ek jou nou so laagvat - gedog jy het die bal in die hand gehad

Re: Jack Russel (Male) urgently needs home
Posted: Tue Feb 19, 2013 9:29 pm
by Nadia
Freddie took Bakkies to the vet and they'll have him fixed then see how that goes.
Re: Jack Russel (Male)
Posted: Wed Feb 20, 2013 1:01 pm
by stan man
if they fixed me at age 21(3 dogyears), i would have been very upset !!!
poor dog.

Re: Jack Russel (Male)
Posted: Wed Feb 20, 2013 1:06 pm
by FHM
stan man wrote:if they fixed me at age 21(3 dogyears), i would have been very upset !!!
poor dog.

Jou wurm !!!!
Hehehehe lekker grinnik ek nou
Nadia,
you will have to change your topic to Jack Russel (it)

Re: Jack Russel (Male)
Posted: Wed Feb 20, 2013 1:38 pm
by grumpy
Jack Ruusellina!!