Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet

Moderator: Global Moderator

Post Reply
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Berg-Bewer »

Groot hoeveelhede oes wild karkasse beskikbaar vir 2013

Vasvat Skietspan cc het groot hoeveelhede "Oes Wild" beskikbaar vir 2013!
Spesies beskikbaar:
Springbok
Blesbok
Gemsbok
Koedoe
Swartwildebees
Blouwildebees
Eland op aanvraag
Volstruis op aanvraag
Rooihartebees op aanvraag
Meerderheid wild is in die Noord Kaap en Vrystaat provinsies!
Slegs grootmaat verkope!
Indien u belangstel stuur asb 'n epos na: bruwerbj@telkomsa.net
Vasvat groete
Jaco Bruwer

Ons het ook 'n nuwe blad op Facebook begin en nooi alle belangstellendes uit om asb aantesluit op ons blad: Game Meat Traders
Hier kan u u behoeftes plaas en of beskikbare wild adverteer!

Baie dankie en groetnis: Berg-Bewer (Jaco-Ben Bruwer)
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by FanieVenter »

Hallo Berg-Bewer.

Ekskuus as ek van die onderwerp af is, maar hoe maak julle as jullle koedoes in die nag skiet?
Werk julle met nagsig, of hoe? Ek is al te veel betrap deur die helikopters in die nag as ek 'n draai langs die treinspoor ry vir koedoes. Ek vermoed my skietlamp lok hulle.

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Berg-Bewer »

Hallo Fanie

Koedoes op oop plase, maw wat nie voldoende omheining het nie, mag jy slegs binne die seisoen neergelê in die provinsiale staatskoerant jag en dab ook net volgens die 'Bag Limit", wat gewoonlik 1 per persoon per dag is (Noord Kaap) Ons oes baie min koedoes en is dit altyd op 'n plaas wat voldoende omheining het. Indien in die nag met voertuie en jagligte (Light force) of in die dag met 'n chopper.

Hoop dit antwoord jou vraag, want soos jy dit stel klink dit baie gevaarlik en soos tronk sake!

Beste groete

Jaco-Ben
User avatar
ruger
Full Member
Full Member
Posts: 124
Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Location: Reitz VRYSTAAT

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by ruger »

Berg bewer dit wil my voorkom asof Fanie die forum se nuwe grapgat is,hy trek jou been!
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Berg-Bewer »

ruger wrote:Berg bewer dit wil my voorkom asof Fanie die forum se nuwe grapgat is,hy trek jou been!
Ek wou darem sê, forum manne is immers ingeligte manne....

Het gewonder of daar iewers 'n versteekte agenda is en of ek rerig die vraag moet antwoord!

Mooi gedoen en mooi loop, los die lang plaas uit asb?

Groete Jaco
FanieVenter
Newbie
Newbie
Posts: 43
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:40 pm

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by FanieVenter »

More Berg-Bewer

Baie dankie vir die inligting.

Nog 'n vraag: Skiet julle baie trekbokke? Dis vreeslik opwindend. Ek het dit so ruk terug probeer, maar sukkel baie om die bokke deur die heining te trek. Hoe maak julle met trekbokke? Het jy vir my enige tips?

Groetnis
Fanie Venter
Laat hy val waar hy wil!
Silent Hunting
Hero Member
Hero Member
Posts: 1224
Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Location: Bloemfontein

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Silent Hunting »

Fanie,

Ek vat maar altyd 'n tang saam vir die "trek" bok storie. Vat maar sommer lekker groot en sterk tang, weet nooit hoe sterk die lyn drade is nie.

Henk
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am
Location: Kimberley

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Berg-Bewer »

Ja manne ek hoor julle.

Skiet hulle maar eerder aan jou kant van die draad, nou is dit ook weer 'n geval van aan watter kant jy staan?

Groete
Vlooi1996
Newbie
Newbie
Posts: 29
Joined: Mon Dec 23, 2013 2:55 pm

Re: Groot hoeveelhede Oes Wild / Karkasse te koop

Post by Vlooi1996 »

Is daar iemand in pretoria wat rooibok karkaste wil koop? Kontak my
[glow]HUNTiNG....... If not, why not?[/glow]
Post Reply

Return to “Nag oes/Culling”