Page 1 of 1

Waar is die 16's

Posted: Fri Mar 01, 2013 2:59 pm
by obasch
Wat het geword van al die 16 boor haelgewere wat nie meer gebruik word nie? Weet iemand dalk van 'n goeie 16 boor wat wees geraak het?
Kontak my asb.

Re: Waar is die 16's

Posted: Wed Feb 19, 2014 12:01 pm
by 470rigby
Ek raai jy is Oscar Basch wat so nou en dan by my 28 boor ammo koop?

As jy 'n goeie 16B kry, koop hom toe oe, baie lekker kaliber

Re: Waar is die 16's

Posted: Fri Aug 01, 2014 10:44 am
by tau
Ek wag nou vir my Drilling en hy het 2 x 16 boor lope. Ek het GEEN ondervinding met 16 boor of vriende met een nie. Die Wapen gaan vir vark jag gebruik word. Watse tipe patrone kyk mens na? Ek gebruik tans my Winchester 1200 met laaaaaaang loop en SSG patrone om die varke te skiet. Jy skiet hulle nie sommer ddo nie, maar jy maak hulle darem stadiger om hulle met die koeel gewere dood te skiet. Dit is probleem Feral pigs nie inheemse varke nie.

Is die 16 boor mans genoeg om varke mee te skiet?

Dankie
Tau