Page 1 of 1
Bosvarke beskikbaar
Posted: Tue Aug 17, 2010 4:47 pm
by Nico Harris
Ek gaan oor so twee weke bosvarke beskikbaar he. skoot afstand is 15m uit n blind. laat weet my as jy belangstel.
PS-Gerhard laat weet my waneer jy reg is!
Groete
nico
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Sat Sep 18, 2010 1:14 pm
by 375Ruger
Nico,
Is daar nog geleentheid om n Bosvark te skiet? Waar presies is julle en hoeveel dae het mens nodig vir sukses?
Willem
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Sun Sep 19, 2010 7:02 am
by Nico Harris
ja daar is nog beskikbaar. 2 aande is gewoonlik genoeg. het twee aande terug een daar geklap. skoot afstand was 20m,met 9.3x62 met 250gr claws teen 2650. dit was so lig dat ons geen flits of spotlight nodig gehaad het nie!!!

Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 8:41 am
by 375Ruger
Nico,
Wat is die prys vir n Bosvark en dagfooie etc. Waar is die plek in KZN? Watter datums is beskibaar, weeksdae en naweke?
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 9:47 am
by Nico Harris
trofee diere is R2500 en gewone diere is R1000. die fooi indien geen dier geskiet is nie is R350 per aand. ek is in Melmoth 60km van Eshowe af.
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 10:33 am
by 375Ruger
Watter datums het jy beskikbaar? Kan ek jou skakel, het n paar vrae?
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 10:48 am
by Nico Harris
het jou ge pm.
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 10:55 am
by Geno
Wat maak van sekere varke trofee diere? Tand lengte? Gewig?
Groete,
Eugene
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 11:48 am
by Nico Harris
werk met tande. werk op rowland ward se minimum.
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 12:13 pm
by Geno
Gaan dit nie moeilik wees omdat mens nie die vark se tande kan sien nie? Selfs moeiliker in die nag.
Ek meen, dit kan die verskil wees tussen R1000 en R2500.....
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 2:17 pm
by Nico Harris
enige redelikke beer of sog in die area van oor 60kg maak dit gewoonlik!
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 4:13 pm
by Geno
Ok, dankie vir die terugvoering.
Groete,
Eugene
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 4:32 pm
by Nico Harris
Geno... n foto van n paar mooi tande!
9.3x62 patroon vit skaal.
Groete
Nico
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 7:46 pm
by Geno
Daai tande is baie mooi Nico, amper so groot soos my jack russel s'n!

Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Sep 20, 2010 9:28 pm
by Nico Harris
het vanaad nog n vark geskiet!! hulle het so 7;20 ingekom. hy het twee skote van die 9.3x62 gevat voor hy gan le het!!!

Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Sun Oct 24, 2010 7:30 pm
by Nico Harris
Ja ek het oom charl gud geken. die llaste paar varke is geskiet sonder n blind - sit net so dat die varke my nie kan sien nie!
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Oct 25, 2010 11:26 am
by Nico Harris
op die oomblik het ek bja reen gehaad so my voerplekke lyk nie gud nie. meeste ouens kom maar vir groot varke en n kleiner vark is maar sy tweede keuse!
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Oct 25, 2010 12:47 pm
by Geno
Harris30-06 wrote:
trofee diere is R2500 en gewone diere is R1000. die fooi indien geen dier geskiet is nie is R350 per aand. ek is in Melmoth 60km van Eshowe af.
Majuba,
As ek reg verstaan is dit R1000-00
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Oct 25, 2010 3:38 pm
by Nico Harris
ek sal vir jou die vervoer permit reel. ek het n slaghuis hier op die plaas so die varkie ry bakkie in die vorm van chops!

Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Fri Mar 25, 2011 10:48 am
by James Wilson
majubaketie wrote:
Ek het nog so 3 of 4 JAGSTE wat ek wil doen oor die volgende 2 jaar
majuba waarmee is jy besig???

Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Mon Apr 09, 2012 5:51 pm
by Robert86
Hi Harris,
Jag julle nog die Bosvarke? Het die pryse verander en hoe ver is julle van JHB af?
Groete
Robert
Re: Bosvarke beskikbaar
Posted: Sat Jan 11, 2014 10:25 am
by hunter@1
Hi Nico
Ek stel baie belang vir een van die Bosvarke vir die jaar 2014. Kan jy my asb kontak op 082 555 1382
Groete
Gert