Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Indien julle enige errors of probleme ondervind noudat ons op die nuwe server is laat weet asb.

Die volgende settings moet net reggestel word:
1) Smilies
2) Avatars

Moontlik ook attachments, kyk maar na julle vorige posts indien iets weg is ons sal kyk so met die loop van tyd.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Moet on nou elke keer as on op die Forum wil inkom, "login" of sal dit ook nog regkom?
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by douw »

Ek stem saam oom PW se vraag. Indien ja, waar kan ek my "password" verander?

Groete
Douw
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Gaan na www.jaracal.co/index.php en bookmark daardie page.
Dan behoort jy nie elke keer in te log nie.
Daar is 'n redirect op jaracal.com wat jou elke keer sal laat moet inlog as jy op jaracal.com click
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by douw »

waar kan ek my password verander?

groete
douw
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Swaar as 'n mens met hierdie "nuwe" tegnologie sukkel. Hoe "bookmark" 'n mens 'n ding?

Jammer vir die ongerief, jaracal!

Groetnis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13641
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Geno »

Bo in die skerm is n tab wat sê "Favourites"
Daar gee hy die opsie "Add to favourites"
Goed, beter, 6millimeter!
Neels
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 73
Joined: Wed Aug 31, 2011 6:25 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Neels »

Ek het dieselfde probleem as Pieter Willem.Help my ook asb.

Neels
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by vlakvark1 »

Ek het nou al wat adres is probeer ''bookmark'' en elke keer moet ek weer ''inlock''
Help asb oom Hein as oom kaans kry
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Gerhard »

Selfde hier...

Ek moet elke keer in log.

Nie groot probleem nie.

Verder loop die forum soos stroop
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by vlakvark1 »

Gerhard wrote:
Verder loop die forum soos stroop
Een ding is verseker die spoed waarteen dinge nou gebeur is baie vinnig
vlakvark en bosvark Bvk
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Ek mis die smileys met 'n seer hart!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Christo »

vlakvark1 wrote:Ek het nou al wat adres is probeer ''bookmark'' en elke keer moet ek weer ''inlock''
Help asb oom Hein as oom kaans kry
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Ek gebruik Google Crome en hy save my password vir my. Ek is ongelukkig vas tot Sondag en sal dan kyk of daar settings is wat ek kan verander dat daar outomasies ingelog word.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Nickvn
Hero Member
Hero Member
Posts: 1554
Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Nickvn »

Ek gebruik Safari op my Mac en hy save nie die password nie. Ek is ook op n vlieg forum wat ook deur PHPbb gedoen is en daar werk my "remember me". Groete
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Jammer oor die probleem vanoggend, dit was my fout, ek het probeer stel dat die ouens outomaties kan inlog maar die verkeerde path gevolg.
Weereens jammer vir die ongerief.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3949
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by tau »

My oom sit al van 05;00 allen by die kantoor en hull het alles behalwe jaracal geblok!!!!! dit was swaar :)

Dankie vir die nuwe vinnige forum.
GIDO
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 63
Joined: Fri Feb 01, 2013 10:26 am

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by GIDO »

naand heinrich

dankie,baie dankie dat die forum se inlog-probleem opgelos is.dis wonderlik om te sien hoe vinnig alles nou is.dit lyk ook baie beter.baie dankie vir jou moeite.dit maak nou wragtig my aand.

groetenis
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

douw wrote:waar kan ek my password verander?
groete
douw
Hallo Douw
In jou user control panel regs bo
Dan lings onder overview is die opsie edit account settings
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Ek het die smilies en icons stelling reggemaak.
Ek werk nog aan die avatars
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3311
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Christo »

Dankie Heinrich
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by PWV »

Heinrich

Ek weet ek doen dinge seker verkeerd, maar ek moet nog steeds elke keer "login".

Dankie vir die smileys - sommer baie meer! Dit is lekker.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by jaracal »

Ek is nog besig om te kyk na die login wat nie werk nie maar wil ek eers kyk of dit nie sal werk as ek die oorspronklike jaracal.com site weer terug op die lug het nie. Dit het blykbaar iets te doen met cookies. Nou nie melk en koekies nie :)
So 'n bietjie geduld asb
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by Kalahari »

[quote="Pieter Willem Vorster"]
Dankie vir die smileys - sommer baie meer! Dit is lekker.

Dankie Heinrich, vir my is die smileys amper noodsaaklik met die tipe medium wat ons kommunikeer, want mens kan baie maklik misverstaan word.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2346
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Nuwe Server - Forum Probleme indien enige

Post by henried »

Dankie vir die moeite.

Ek kan nie van my iPad af inlog nie, hy bly my uit gooi.
Post Reply