Page 1 of 24
Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:24 am
by Francois Marais
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:41 am
by James Wilson
Dit was nou lekker om na te kyk. Dankie vir die plasing
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:57 am
by Jaco B
Dankie vir die plasing van die videos. Het dit nou sommer baie geniet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 11:19 am
by Marc
Mooi gemaak

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 11:45 am
by Ponkie
Oom FM
Ek sien Jason se klanke werk mooi op die videos.
Groetnis
Ponkie
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 4:33 pm
by Smiley
Maggies goeie skietwerk en lekker om na te gekyk het.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 10:51 pm
by theedge
BAie dankie het dit nou geniet mooi gegooi
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue Mar 12, 2013 11:18 pm
by Kalahari
Dankie Francois, ek het lekker gefliek
Mooi geskiet.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 3:24 am
by Gerhard
Mooi geskiet Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 7:58 am
by Roger
Great vids.
Net n vraag, gebruik julle n gewone wit lig of rooi lig?
Roger!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 8:23 am
by Francois Marais
Manne
Dankie, soos julle like om dit te kyk, smaak ek dit om hulle te maak.....
Roger
Dis n wit lig met n dimmer, die kamera het nightshot, en as jy so afneem gee hy nie kleur nie.
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 9:16 am
by Gerhard
FM,
Stuur my asb n foto van jou kamera mount op die stoel.
Ja die maak van die tipe skiet video's is amper net so lekker soos die jag.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 11:12 am
by Armand Steenkamp
Smart man smart! Watse roer skiet oom daar?
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 11:28 am
by Armand Steenkamp
Het nou die laaste Vid gekyk! Het nou tot die gevolgtrekking gekom dat dit net n 308 kon wees!!Hehehe
Groetnis
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 11:38 am
by Francois Marais
@Gerhard
Ek het net n plat yster op die skietarm vas, waarop kamera vasbout, dan kyk kamera, geweer lig almal saam op selle plek, en beweeg ook saam, alles bly in sinc. Het jy watsapp oppi foon, dan stuur ek vi jou so...
Armand
Eerste vid is 243 Ackl, en die lang vid is man n 223'tjie, agv die bos skiet man nie ver nie, en agv die baie jakke skiet n man baie, hehehe, wil nie my Ackl se loop sooo vinnig kla skiet nie....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 11:57 am
by Armand Steenkamp
Magtag maar lyk of daai 223tjie sommer hard slaan! Dink dis my volgende geweertjie! My 243 het ek maar nog nie baie vertroue in nie!
Groetnis
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed Mar 13, 2013 12:32 pm
by Francois Marais
Armand
Dit is maar die geweer wat ek mee oes, skiet 40gr Nosler BT wat ek net so op militere doppe en kruit indruk, skiet so 3800ft/sec, baie vertroue inni gun, sal maar nie hier noem wat ek al met hom geskiet het nie, sal nie goed afgaan by die puriste nie.......
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Sun May 26, 2013 9:45 pm
by Roelie
Yes, ek like dit om na sulke DVD's te kyk. stuur nog van daai.
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Mon May 27, 2013 9:43 am
by Chris09
Dit was nou lekker om te sien. Goeie werk gedoen daar!!
Groete
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Tue May 28, 2013 9:28 pm
by Francois Marais
TX Manne
Ek is oppi oomblik besig om Springbokke te oes, die jakkals skietery staan bq oor tot so Augusstus maand, sal weer vids opsit as ek n kansie kry om paar jakke te skiet, anders moet julle maar vasbyt tot Augustus.....
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed May 29, 2013 9:09 am
by BLOK
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed May 29, 2013 10:24 am
by Francois Marais
Blokkie
Ek speel al lank md idee, maar sal n kameraman moet saamvat, sal kyk wat ek regkry......
Mooi loop
Francois
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed May 29, 2013 10:26 am
by Geno
Cois,
Wors kan mos kamera dryf. Die man reken mos hoeka dat hy so goeie kameraman is!
Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed May 29, 2013 10:34 am
by BLOK
Francois Marais wrote:Blokkie
Ek speel al lank md idee, maar sal n kameraman moet saamvat, sal kyk wat ek regkry......
Mooi loop
Francois
Voor mamma my weer gewoond raak wonder ek moet ek nie die kameraman kom speel nie.

Re: Jakkals roep en skiet video's
Posted: Wed May 29, 2013 4:40 pm
by Arno Pienaar
Blokkies jy wil te veel rondloop.
Mooiloop Doons