Waar is die naaste SAJWV tak aan Fourways?
Posted: Sun Mar 17, 2013 11:16 pm
Naand almal
Hierdie is soortgelyk aan my ander vraag. Ek bly nou in die Fourways omgewing. In Roodepoort was Wesrand tak die naaste aan my. Is daar 'n ander tak wat nader is?
Dankie
Christo