Page 1 of 1

Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 20, 2013 12:22 pm
by Gunstock Carving By Cindy
Hallo!

Ek was die afgelope tyd maar stil gewees..... Hier is die een waarmee ek so besig was.

http://i1252.photobucket.com/albums/hh572/Cindy_Adendorff/ZabalaWithHuntingDogs2_zpsab934839.jpg

http://i1252.photobucket.com/albums/hh572/Cindy_Adendorff/20130316_134651_zpsddb1e802.jpg

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 20, 2013 1:00 pm
by Smiley
Cindy, kan niks sien nie. Druk image icon en copy jou link tussen die twee image blokkies.

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 20, 2013 9:03 pm
by LouisR
Fantastiese werk Cindy

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 20, 2013 9:29 pm
by cassie_calvinia
dit is ongelooflik!

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 20, 2013 10:25 pm
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie julle!

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Thu Mar 21, 2013 9:55 am
by mariusr
Pragtig!!!

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Thu Mar 21, 2013 10:42 am
by Born2Late
Baie mooi. Ek sal dit nooit oor my hart kry om daardie geweer in die sonneblomme in te vat nie. Regtig n kunswerk.

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Thu Mar 21, 2013 3:30 pm
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie! Ek moed ook se die een is meer 'n showpiece as 'n jag geweer......

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 8:48 am
by jamalley
Dit is 'n kunswerk, baie mooi!!!

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 9:24 am
by Trevor
Uitstekend soos altyd Cindy!

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 9:26 am
by Reggie Gerber
Beautiful work Cindy

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 11:46 am
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie! Ek werk nou aan die katte..... Maak voorbeeld van 'n leeu, luiperd, cheetah en wyfie leeu. Sal vir julle weer fotos oplaai as ek klaar is

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 11:50 am
by Jaco B
Pragtig, asemrowend.....

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 11:50 am
by Marc
Baie mooi werk Cindy ;)

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Fri Mar 22, 2013 3:56 pm
by JPS
Dit is werklik netjies, jy is regtig begaafd met die kerf werk.

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Sat Mar 23, 2013 9:48 am
by Carlo
Hi Cindy,
Wat sal so iets kos. vir die interressantheid.

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Sat Mar 23, 2013 9:56 am
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie julle.
Carlo, die prys van die honde toneel is R2500.oo Ek het die kolf afgeskuur en oliebehandeling gegee en dit kos R700.oo aangesien hy nie vreeslik skade gehaat get nie. Totaal: R3200.oo

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Mon Mar 25, 2013 4:41 pm
by Smiley
Cindy jou werk is baie mooi, hoe lank neem dit jou om die werk soos hierbo klaar te maak.

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Tue Mar 26, 2013 8:55 am
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie Smiley, dit vat so ongeveer 3 weke dan is hy afgehandel

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 27, 2013 10:24 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Cindy dit is rerig pragtig.Hoeveel velle moes die man uithaal (so ter interesantheid)

Groete
Kobus

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 27, 2013 11:06 am
by Eugene
JAGTERS REG MOTIVERING wrote:Dagse Cindy dit is rerig pragtig.Hoeveel velle moes die man uithaal (so ter interesantheid)

Groete
Kobus
Gunstock Carving By Cindy wrote:Baie dankie julle.
Carlo, die prys van die honde toneel is R2500.oo Ek het die kolf afgeskuur en oliebehandeling gegee en dit kos R700.oo aangesien hy nie vreeslik skade gehaat get nie. Totaal: R3200.oo
++>:

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Wed Mar 27, 2013 6:52 pm
by Gunstock Carving By Cindy
Dankie Eugene........ Daar is die prys dan vir iemand wat nog wonder.... :)

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Mon Apr 01, 2013 8:41 am
by LongWolf
Cindy

daai hande van jou is ge-seen met tallent.

++>: ++>: ++>: ++>: ++>: ++>: ++>:

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Tue Apr 02, 2013 10:19 am
by Gunstock Carving By Cindy
Baie dankie Francois, ek leef my baie lekker uit in my kuns...

Re: Zabala Haelgeweer met Houdsneewerk op

Posted: Mon Apr 08, 2013 7:50 am
by badhabit
More Cindy.

Dit is werklik n meesterstuk waarmee jy besig is!

Sal eendag gesels om vir my ook ietsie te doen.

Goeie werk