Page 1 of 1
het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 7:44 am
by henrygriffiths
die een het nie gweet wat tref hom nie!
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/IMG-20130325-00219.jpg
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 9:28 am
by Varminter-308
Baie mooi.....!!!!!
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 10:15 am
by toelie
baie geluk
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 11:25 am
by Smiley
Mooi 505 met wat het jy hom bygekom?
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 11:28 am
by Jaco B
Nice, waarmee het jy geskiet?
Het jy geroep of het hy toevallig voor jou geweer ingeloop?

Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 11:29 am
by henrygriffiths
Ook met die 223!
Steenbok distress
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 3:26 pm
by Marc
Mooi Henry, jy maak daai bevolking lekker seer

Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 6:54 pm
by tripodmvr
Het die' jakkalsteef Saterdag oggend so by 8 uur geskiet. Op plaas by Marken gekuier en elke oggend of gestap of gery. Haar gekry waar sy voor in die pad staan. Sy het egter in die bos verdwyn. Het 'n wye draai gery en toe besluit om weer te gaan kyk. Sy het in 'n dwarspaadjie gestaan naby waar ek haar die eerste maal gekry het. Toe ek stilhou met die Landy het sy gaan sit en my kans gegee om die Howa 223 uit sy sak te haal en met 'n perfekte borsskoot haar net daar te laat omdop (30 meter weg gewees). Ek het 2 ander geskiet terwyl ons een oggend gestap het. Vier skote gekos omdat die gras so lank was.
Het ook 'n aap en die groot bobbejaan mannetjie met die 223 omgedop. Bob het 'n skoot skuins van agter in die bors gekry wat hom net daar laat val het (50 meter weg van Landy). Al die gediertes is met 52gr Nosler HPBT geskiet.
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 7:28 pm
by theedge
Baie geluk - baie netjies
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Mon Mar 25, 2013 10:34 pm
by Piet Pille
Daarsy manne... roer hulle!
Baie netjies
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Tue Aug 05, 2014 3:20 pm
by Wesson
Klap em!!!
Re: het die vanoggend gekry!
Posted: Wed Sep 03, 2014 7:00 am
by Jan-Hendrik
henrygriffiths wrote:die een het nie gweet wat tref hom nie!
http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/IMG-20130325-00219.jpg
Team Griffiths / Cloete kap die Jakke daar !!
Mooisoo...