Page 1 of 1
My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 8:53 am
by Swede
Leopard wood scales, 303 bolsters en 4mm Bohler N690 stainless - Derek Van Der Merwe
Re: My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:02 am
by VdWalt
Dis mooi!
Re: My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:15 am
by NEGE3
Baie baie baie mooi. Jy gaan te jammer wees om hom te gebruik. Ek het net so versameling en is te jammer om hulle te gebruik. Pluk nog maar steeds die Kershaw uit wat al 15 jaar diens doen. Groetnis.

Re: My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 9:34 am
by Swede
Baie dankie, ek is dieselfde wil 'n "working mes" he en dan sit jy hom ver weg. Ek wil probeer hierdie een 'n paar keer gebruik en sien of ek uit daardie denkwyse kan kom

Re: My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 8:29 pm
by theedge
Baie baie mooi
Re: My nuwe mes
Posted: Tue Apr 02, 2013 8:42 pm
by LongWolf
mooi was nog nooit lelik nie . . . maar dan kry JY MOOI ! ! !
Re: My nuwe mes
Posted: Wed Apr 03, 2013 9:03 am
by spekieries
Ja dit is hartseer, ek het ook 'n paar mooies wat lĂȘ en stof vergader. As 'n mes nie sny nie is hy nie 'n mes nie. Ek het ook nou besluit ek gebruik almal.