Page 1 of 1
Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:21 am
by Chevvy SS
Ek kan 'n Mossberg pompaksie in uitstekende toestand uit 'n boedel koop. Wat kan ek betaal?
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:32 am
by Eugene
Ek dink tussen R1000 en R2000 is 'n goeie prys.
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:35 am
by Geno
R1500
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:36 am
by G-force
Niks meer as R2000 nie.
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:36 am
by Jaco B
Hi Chevy
Ek reken niks meer as R2000 nie.
Kan op guntree een kry vir R2500, so enige iets minder in my opinie.
Jaco
Guntree ad:
""R 2,500.00 ZAR
Description
Mossberg snotgun: 12Ga pump action,new trigger, reblued, stock sanded and oiled, adjustable choke... ""
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 11:54 am
by SV MAD (Henk)
Jaco B wrote: snotgun
Wat is DIT?
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:11 pm
by PWV
R1489.67

Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:11 pm
by Eugene
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:13 pm
by G-force
SV MAD (Henk) wrote:Jaco B wrote: snotgun
Wat is DIT?
Julias het twee van daai snotgunne.
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:20 pm
by mariusr
Nee Pieter dis R1489,95 sente dis nou die in ding die 95 sent in die ou dae was dit altyd en 99 cents dis nou af gebring na 95 sente!
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:22 pm
by Jaco B
Re: Help met prys asb!!!
Posted: Thu Apr 04, 2013 12:50 pm
by mariusr
Chevvy omrede boedel geweer is bied R1200 aan maar nie meer as R1500 nie! Jy is mos nie verlee of hard up nie!