Page 1 of 1

Oud musgrave werknemers

Posted: Sat Apr 06, 2013 10:17 pm
by jakesvv
Hallo Daan Els
As jy eendag Pretoria kom ,kom maak n draai by Safari&outdoor. Morkel&crouse geweersmede is daar binne.Ek(Jaco van Vuuren) en Danie Crouse is altwee ou Musgrave manne .Ek het van Musgrave oorgegaan na Vekter toe, daardie tyd in Nov.1996 toe die fabriek toe gemaak het.
hoop om jou te sien
Groete
Jaco van vuuren(ex Musgrave)

Re: Oud musgrave werknemers

Posted: Sun Apr 07, 2013 8:56 am
by James Wilson
Jaco, Daan was so 2 weke terug daar gewees. Toe ek om agterna vertel julle is daar binne in die winkel toe was hy baie spyt hy het nie dit geweer nie. Hy het gese hy gaan defnitief julle gaan opsoek

Re: Oud musgrave werknemers

Posted: Fri Apr 19, 2013 7:35 pm
by Daan Els
Jaco, Danie & Johan,
Jammer ek was nog nie by julle nie, sal verseker inloer.
Groete
Daan