Page 1 of 1
Leer knapsak gesoek
Posted: Tue Apr 09, 2013 4:24 pm
by Eugene
Die haelgeweer en voeljag manne, weet julle dalk waar ek so 'n leer knapsak kan kry?
http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/9E3R8W_zpsddcd2162.jpg
Dankie, julle hulp sal waardeer word!
Groetnis
Eugene
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Tue Apr 09, 2013 4:52 pm
by Homer
Hi Eugene
Try Michiel Petorius van Pretorius LEatherworks
Maak uitsekende produkte
http://whitesmoke.co.za/powwow/viewtopic.php?t=5603
Michiel Pretorius
Cell 082 347 2305
e-mail at work:
michielp@rheem.co.za
e-mail at home:
mlpretorius@worldonline.co.za
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Tue Apr 09, 2013 5:13 pm
by Polla1983
Eugene.
Wil nie he jy moet al die 'dirty work' doen nie, maar as jy nie omgee nie, laatweet my asb as jy reg kom. Ek is ook opsoek na 1.
Het juis n duif jag wat opkom in ons area binne die maand, en hulle werk bitter lekker.
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Wed Apr 10, 2013 3:00 am
by Gerhard
Vrek daai is netjiese leer werk
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 9:38 am
by gillie
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 9:53 am
by Eugene
Dankie Gillie, dit lyk bakgat, maar ek het intussen vir my 'n "Wingshooter" baadjie gekoop en dit werk eintlik maar die beste! Daar is plek vir rondtes, lee doppe en voels, so dit werk regtig baie lekker!
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 9:56 am
by gillie
Eugene wrote:
Dankie Gillie, dit lyk bakgat, maar ek het intussen vir my 'n "Wingshooter" baadjie gekoop en dit werk eintlik maar die beste! Daar is plek vir rondtes, lee doppe en voels, so dit werk regtig baie lekker!
Lekker Eugene, jy is seker baie besig met die klomp lande daar rondom Klerksdorp. Ek moet altyd soek vir plek hier naby GP.
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 9:58 am
by Stefan764
Johan, ons moet n draai daar by die huis loop maak, glo ons sal n duif of twee geskiet kry daar?
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 10:04 am
by gillie
Stefan764 wrote:Johan, ons moet n draai daar by die huis loop maak, glo ons sal n duif of twee geskiet kry daar?
Verseker Stefan, dra maar paar SSG's ook saam as ons dalk wielneus verras ! ;-)
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 10:08 am
by Eugene
Gillie, ek het einlik lanklaas gaan skiet, want die meeste sonneblom hier rond is al gestroop, en (dis einlik die ware rede!) ek skiet maklik 'n kas patrone op 'n middag uit en dit het begin duur raak...
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 10:09 am
by gillie
Ja dit doen maar, niks voerkrale daar naby nie? Ek soek plek vir Maandag die 17de Junie.
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 10:11 am
by Eugene
gillie wrote:Ja dit doen maar, niks voerkrale daar naby nie? Ek soek plek vir Maandag die 17de Junie.
Gillie, daar is een buite Potch, maar ek ken nie die mense nie.
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 11:14 am
by Pappabeer
Polla1983 wrote:Eugene.
Wil nie he jy moet al die 'dirty work' doen nie, maar as jy nie omgee nie, laatweet my asb as jy reg kom. Ek is ook opsoek na 1.
Het juis n duif jag wat opkom in ons area binne die maand, en hulle werk bitter lekker.
Probeer ook vir The Great Zambezi Trading Co. My sakkie kom van daar af. Hy is seker al 13-14 jaar oud, so nie seker of hulle nog bestaan nie...
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 11:37 am
by Kallie404
PB,
BAie mooi foto van jou geweer en tarentale

Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Thu Jun 06, 2013 7:06 pm
by Pappabeer
Kallie404 wrote:PB,
BAie mooi foto van jou geweer en tarentale

Dankie Kallie,
Daai is goeie herineringe. Daai ou FN 12 boor het ons studentehuis vol kos gehou vir 2 jaar...
Re: Leer knapsak gesoek
Posted: Wed Sep 25, 2013 4:36 pm
by Graham W
ek het n oom in wellington raak geloop wat die tippe leer werk doen. as iemand sy nommer soek pm maar vir my