Page 1 of 1

'n Knapsak van leer gesoek!

Posted: Tue Apr 09, 2013 4:25 pm
by Eugene
Die haelgeweer en voeljag manne, weet julle dalk waar ek so 'n leer knapsak kan kry?

http://i1249.photobucket.com/albums/hh504/Eugene202/9E3R8W_zpsddcd2162.jpg

Dankie, julle hulp sal waardeer word!

Groetnis
Eugene

Re: 'n Knapsak van leer gesoek!

Posted: Wed Apr 10, 2013 5:51 am
by obasch
Kontak vir Michiel Pretorius by nulagttwee 3viersewe 2drienulvyf

Re: 'n Knapsak van leer gesoek!

Posted: Wed Apr 10, 2013 6:12 am
by Pvdw
obasch het die regte raad. Daai man kan met leer werk.

Peet

Re: 'n Knapsak van leer gesoek!

Posted: Wed Apr 10, 2013 7:52 am
by Eugene
Dankie julle!

Re: 'n Knapsak van leer gesoek!

Posted: Wed Apr 10, 2013 8:27 am
by wlm
Jy kan my ook kontak vir 'n vriend wat uitstekende werk lewer teen billike pryse. Hy doen dit as 'n stokperdjie dus wil ek nie sy nr. sonder toestemming plaasnie.