Page 1 of 1
Musgrave president reeks
Posted: Wed Apr 10, 2013 7:03 pm
by vossie1
Ek het n vriend wat n 30.06 musgrave wil koop en die huidige eienaar se dit is n spesiaale president reeks. Is daar iets spesiaals omtrent die geweer? Oom Daan kom in asb!!!!!!!
Re: Musgrave president reeks
Posted: Fri Apr 19, 2013 7:47 pm
by Daan Els
Ja, die President reeks was op die eerste Vrystaat aksies gebou. Mooier hout (Franse okkerneut), ruitwerk, skokstuk, het ook voorlaaistuk (tip) gehad terwyl die ander modelle maar vaal was.
Baie mooi gewere!
Groete
Daan
Re: Musgrave president reeks
Posted: Sat Apr 20, 2013 9:48 pm
by vossie1
Dankie vir die inligting Oom Daan