Page 1 of 1

HERLAAIDATA VIR 6.5X58

Posted: Fri Sep 10, 2010 9:28 am
by Beyers
Help asb met koe?ls, kruit en ladings wat die geweer tot sy reg sal laat kom.
Hy sal maar vir Springbokke tot Koedoe gebruik word.

Re: HERLAAIDATA VIR 6.5X58

Posted: Tue Nov 02, 2010 9:14 am
by Wouter Roets
Hallo Beyers
As jy vir my die punte kan gee wat jy in gedagte het vir die roer sal ek vir jou begin en maksimum ladings kan gee.
Groete
Wouter