Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.
Grootte van ads:
Hoof advertensie bo onder die jaracal naam binne die volgende 1300 x 130
Sy-Kant bo advertensie binne die volgende grootte 150 x 700
Sy-kant advertensie middel en onder 150 x 150
Die klein advertensies onder aan die forum is net vir persoonlike items. Indien jy enigsins handeldrywe al is dit op 'n klein skaal of op die "sideline" moet jy spasie vir die advertensie koop.
Ons moet ons adverteerders beskerm en sal daar streng teen ouens wat kanse vat opgetree word.
Statistieke: (bots spesifiek uitgesluit)
Unieke besoekers - 22 000 per maand (maw persone)
Page views - Ongeveer 1,6 miljoen per maand
Dankie
Heinrich
Advertensies op Jaracal
- jaracal
- Administrator
- Posts: 1798
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
- Location: Philippolis
Advertensies op Jaracal
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Celesti@NiteCoreSA
- Sr. Member
- Posts: 353
- Joined: Tue Mar 19, 2013 12:22 pm
- Location: Pretoria East
- Contact:
Re: Advertensies op Jaracal
Dankie Heinrich, ons geniet ons advertensies hier by die manne wat weet van 

NiteCoreSA Hoe Intensiteit FlitsLigte
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
Celesti Mathews 0828258442
Website: http://NiteCore.co.za
Email: Sales@NiteCoreSA .co.za
FB: Facebook.com/nitecoresa .co.za
-
- Newbie
- Posts: 15
- Joined: Fri Jun 10, 2016 3:41 pm
Re: Advertensies op Jaracal
Hi Hein
Please send me a quote as we would like to run an advertisement on your forum.
Regards
Craig
Life is too short to shoot ugly guns !
Please send me a quote as we would like to run an advertisement on your forum.
Regards
Craig
Life is too short to shoot ugly guns !
- Geno
- Administrator
- Posts: 13111
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Location: Bloemfontein, Vrystaat.
- Contact:
Re: Advertensies op Jaracal
Best is to send Heinrich an E-Mail.jaracal wrote:Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.
Goed, beter, 6millimeter!
- LoopSoosStroop
- Hero Member
- Posts: 1668
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- Location: Randburg
Re: Advertensies op Jaracal
Het 'n epos gestuur na bostaande adres, wag nog vir terugvoer.
Groete,
Piet
Groete,
Piet
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering