Page 1 of 1

Advertensies op Jaracal

Posted: Sun Apr 14, 2013 1:42 pm
by jaracal
Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.

Grootte van ads:
Hoof advertensie bo onder die jaracal naam binne die volgende 1300 x 130
Sy-Kant bo advertensie binne die volgende grootte 150 x 700
Sy-kant advertensie middel en onder 150 x 150

Die klein advertensies onder aan die forum is net vir persoonlike items. Indien jy enigsins handeldrywe al is dit op 'n klein skaal of op die "sideline" moet jy spasie vir die advertensie koop.

Ons moet ons adverteerders beskerm en sal daar streng teen ouens wat kanse vat opgetree word.

Statistieke: (bots spesifiek uitgesluit)
Unieke besoekers - 22 000 per maand (maw persone)
Page views - Ongeveer 1,6 miljoen per maand

Dankie
Heinrich

Re: Advertensies op Jaracal

Posted: Thu Oct 03, 2013 8:20 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Dankie Heinrich, ons geniet ons advertensies hier by die manne wat weet van 8)

Re: Advertensies op Jaracal

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:22 am
by mkontogunsmith
Hi Hein

Please send me a quote as we would like to run an advertisement on your forum.

Regards

Craig


Life is too short to shoot ugly guns !

Re: Advertensies op Jaracal

Posted: Mon Jun 13, 2016 9:23 am
by Geno
jaracal wrote:Indien jy sou belangstel om jou advertensie hier te plaas kan jy vir my kontak by hein@jaracal.com vir besonderhede.
Best is to send Heinrich an E-Mail.

Re: Advertensies op Jaracal

Posted: Tue Apr 04, 2017 3:11 pm
by LoopSoosStroop
Het 'n epos gestuur na bostaande adres, wag nog vir terugvoer.

Groete,

Piet