Page 1 of 1
JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 11:11 am
by JAGTERSREG-JRM
Goeie Dag
Ek wil net die manne van Jaracal in kennis stel.My pryse het verhoog op 1 April na die Pty Ltd gestig is MAAR vir alle JARACAL lede bly die prys R350 tot verdere kennisgewing.Kontak my gerus vir enige wapen motiverings vir geleentheid of toegewyde aansoeke vir jag sportskiet of self beskerming.
Ek het die laaste jaar se data gevat en my sukses bereken.Tot op hede het ek n 99.85% sukses.
Epos Adres:
jagtersreg@firearmsa.co.za
Webwerf:
http://www.firearmsa.co.za
Sel: 082 6197236
Vriendelike Groete
Kobus
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 11:16 am
by hencohugo
Kobus, jy moet duim vashou vir my laaste twee wat jy gedoen het. Dit is nou blykbaar oppad CFR toe na ek dit al die 7de Februarie ingehandig het. Sterkte met jou besigheid. Ek sal jou laat weet wat die uitslag is.
Groete
Henco Hugo
Worcester
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 11:23 am
by jamalley
Dankie, hoop jou besigheid groei net van krag tot krag
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 2:54 pm
by Arnold
Kobus, hoe moet ek te werk gaan om n switch barrel projek aan te pak?
Twee lope/kalibers vir een aksie.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 5:24 pm
by JAGTERSREG-JRM
Arnold
Wil jy beide lope hou of gaan die een die ander vervang?
Arnold wrote:Kobus, hoe moet ek te werk gaan om n switch barrel projek aan te pak?
Twee lope/kalibers vir een aksie.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 5:38 pm
by Arnold
ek wil beide lope hou ...
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 6:17 pm
by JAGTERSREG-JRM
Arnold
Uit die aard van die saak gaan jy moet aansoek doen vir die nuwe loop.Het jou slotaksie n reeks nommer of nie?Ek weet tans moet die slotaksie dan ook n nommer kry.Sodra jy die lisensie dan gekry het vir die loop dan laat jy die geweersmid die res van die werk doen(ek glo die aksie en loop moet dan deur geweerspit "gelink" wordby SAPD).
Groete
Kobus
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Wed Apr 17, 2013 6:56 pm
by grumpy
Ek en my vrou se bevoegdheid is goed gekeur. Dit is nou by die vinger afdrukke. (Dis vir handwapens)
Die SAPS het weer n hele boek met hoofstukke gekry van JRM! Kan nie sien dat dit nie goedgekeur word nie!!

Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Thu Apr 18, 2013 2:07 pm
by jak101
Ek kan Kobus regtig aanbeveel, my motiverings binne 48 uur gekry. Dit is baie netjies en profesioneel gedoen. Dankie Kobus. Nou is dit net wag.
angus
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sun Apr 28, 2013 9:02 am
by Cobus(Cobb)
My lisensie en motivering deur Kobus, is 2 April ingehandig en 26 April goedgekeur....Dankie J.R.M.
Cheers
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sun Apr 28, 2013 7:39 pm
by Marc
Cobus(Cobb) wrote:My lisensie en motivering deur Kobus, is 2 April ingehandig en 26 April goedgekeur....Dankie J.R.M.
Cheers
Baie geluk Cobus

Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sun Apr 28, 2013 7:44 pm
by Christo
Kobus(JRM) ek het epos gestuur. Die een gaan uitdaging wees om 'n.22 hornet iewers tussen alles in te pas.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 7:13 pm
by VOERE
Ek het hulp nodig met n motivering vir my .308.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 7:25 pm
by PWV
VOERE wrote:Ek het hulp nodig met n motivering vir my .308.
Lees die eerste post onder hierdie "topic" - heel bo by bladsy een.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 7:49 pm
by VOERE
Het iemand dalk kontak besonderhede vir Kobus??
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 8:25 pm
by PWV
VOERE wrote:Het iemand dalk kontak besonderhede vir Kobus??
Stuur vir hom 'n Pm (personal message).
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 8:36 pm
by Christo
Kyk hy is een van die adverteerders bo-aan die bladsye.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Sat May 04, 2013 8:37 pm
by Christo
Jy kan kyk onder sy profile is sy epos adres ook.
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Mon May 06, 2013 9:43 am
by VOERE
Sou julle se mens moet aan n jagter vereniging behoort en moet fotos saam met jou motivering in stuur?
Re: JAGTERS REG MOTIVERING-JARACAL LEDE
Posted: Mon May 06, 2013 9:54 am
by Carlo
Voere, ek voel dit help maar net die aansoek as jy fotos aanheg en jagters vereniging net n voordeel.