Page 1 of 1

Biltong jag plek gesoek 8-11 Aug 2013

Posted: Fri Apr 19, 2013 9:33 am
by Aardvark
Middag Meneere,

Ons jaarlikse jag plaas hou die jaar `n teel jaar dus soek ons nou dringend `n ander jag plek.

Ons opsoek na springbok en gemsbok jag, kalahari of namibie of Karoo.
Ons so groep van 8 Jagters en so ongeveer 4 manne wat nie jag nie.

Hoor graag van geleenthede.

Groete

Re: Biltong jag plek gesoek 8-11 Aug 2013

Posted: Sat Jun 07, 2014 10:34 pm
by Altus
Aardvark wrote:Middag Meneere,

Ons jaarlikse jag plaas hou die jaar `n teel jaar dus soek ons nou dringend `n ander jag plek.

Ons opsoek na springbok en gemsbok jag, kalahari of namibie of Karoo.
Ons so groep van 8 Jagters en so ongeveer 4 manne wat nie jag nie.

Hoor graag van geleenthede.

Groete
Hi Aardvark

Ek het jag plek in Namibia.

Van watter omgewing is julle?

Groete
Altus

Re: Biltong jag plek gesoek 8-11 Aug 2013

Posted: Sun Jun 08, 2014 9:11 am
by Jakkalsgat
Aardvark

Kyk na die link: http://jaracal.com/viewtopic.php?f=85&t=28193

Kontak my gerus sou jy belangstel

Groete
Jaco