Middag Meneere,
Ons jaarlikse jag plaas hou die jaar `n teel jaar dus soek ons nou dringend `n ander jag plek.
Ons opsoek na springbok en gemsbok jag, kalahari of namibie of Karoo.
Ons so groep van 8 Jagters en so ongeveer 4 manne wat nie jag nie.
Hoor graag van geleenthede.
Groete
Bilting jag geleentheid gesoek 8-11 Augustus
-
Aardvark
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Fri Apr 19, 2013 9:05 am
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: Bilting jag geleentheid gesoek 8-11 Augustus
More
HTTP://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris
Kyk na die link bo, pryse onder Drostersnes
Sou jy belangstel kan jy my kontak.
Groete
Jaco
HTTP://jacostander.wix.com/jakkalsgat-safaris
Kyk na die link bo, pryse onder Drostersnes
Sou jy belangstel kan jy my kontak.
Groete
Jaco
- tokjak
- Sr. Member

- Posts: 331
- Joined: Mon Apr 11, 2011 12:45 pm
Re: Bilting jag geleentheid gesoek 8-11 Augustus
hi , so paar plekk nog beskikbaar vir kudu en springbok pm my jou email adres