Page 1 of 1

lightforce dimmer

Posted: Sun Apr 21, 2013 6:06 pm
by johans
my dimmer het net ophou werk.kan ek hom laat regmaak of gaan dit dieselfde as n nuwe een kos?

Re: lightforce dimmer

Posted: Sun Apr 21, 2013 6:39 pm
by cassie_calvinia
henk ellis dimmer kos 350, of 300. dimmers brand maar uit.

Re: lightforce dimmer

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:11 am
by junglejulian
Janca electronics in Bloem sal kan regmaak of nuwe een verskaf.Ek gebruik hul dimmer en werk uitstekend.Dink dit kos so R350.Het safety fuse in wat help laat hy nie brand nie.

Re: lightforce dimmer

Posted: Mon Apr 22, 2013 8:26 am
by Ponkie
Johan

Ek het dit al gese, en ek gaan dit weer se.

Daar is nie 'n beter dimmer op die mark as Henk Ellis s'n nie.

SO verkoop hulle ook.

Groetnis
Ponkie

Re: lightforce dimmer

Posted: Mon Apr 22, 2013 4:25 pm
by Henry 7
Ponkie
Wys foto asb.
Henry

Re: lightforce dimmer

Posted: Mon Apr 22, 2013 4:28 pm
by cassie_calvinia
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/SDC10442.jpg
daar onder sit henk se dimmer

Re: lightforce dimmer

Posted: Mon Apr 22, 2013 4:45 pm
by Cobus(Cobb)
Weet julle wat ek sal van hou......Henk se dimmer met 'n "muis wiel" tipe verstelling knoppie.....man, dit sal nou mooi in my kruppel mens boek afgaan.....

Cheers

Re: lightforce dimmer

Posted: Tue Apr 23, 2013 6:44 am
by Henry 7
Dankie Cassie