Page 1 of 1
Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 2:28 pm
by Raven
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 2:34 pm
by BLOK
Blink plan Raven en lyk beslis nie na n vissermans storie nie
Blok.
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 2:47 pm
by Raven
Blok,
Definitief nie, hulle het hier in Namibie tussen Swakop en Walvisbaai bietjie lyn natgemaak.
Ons weet nie hoe die vangste was nie .
Raven
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 3:05 pm
by Theo E

what next ? helicopter
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 4:39 pm
by Skolla
Roeper of fluijie is volgende! (sardienjie klank?)
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Sep 17, 2010 7:54 pm
by Piet Breedt
Jy sal darm n groot haai aas vandaaraf kan 'slide" dat hy hik, tot agter daardie bank.
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Sun Jul 03, 2011 6:17 pm
by Monrique (SJ)
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Sun Jul 03, 2011 8:32 pm
by Dewie
Nou hoef hule nie meer so hard te cast nie
Dewie
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Sun Jul 03, 2011 10:08 pm
by .::Alwyn-U::.
haha, ek wonder of dit nou eintlik die moeite werd was..
Groete
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Mon Jul 04, 2011 12:29 am
by baboonstalker
Hulle wou eintlik die naweek rugby gekyk het, maar hulle span het nie gespeel nie, toe vermaak hulle maar hulle self ??
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Wed Jul 06, 2011 6:52 pm
by KLASIE
Ja nee van daar bo kan hulle dalk sien wa die vis swem maar die vang van die vis sal n ander storie wees
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Fri Jul 08, 2011 9:20 pm
by theedge
Ja so maak mens
Re: Visserman maak 'n plan
Posted: Sat Jul 09, 2011 9:06 am
by BLOUVALKIE
hulle kan nou sommer kyk waar is die vis en dan voor hulle gooi hehehe