Page 1 of 1

Iemand hierdie gesien?

Posted: Wed Apr 24, 2013 10:41 pm
by vbd
www.boondock-outdoors.com

Hulle noem dit 'n halo shield. Is hier nie iemand in SA wat so iets kan maak nie?

Re: Iemand hierdie gesien?

Posted: Thu Apr 25, 2013 7:46 am
by prohunt
Hi Vbd,
Ek dink meeste van ons gebruik maar self geprakseerde skerms. Ek het gou bietjie gekyk na die Halo Shield en ek moet sĂȘ ek sal graag van dit wil kry.
Groete
Johan

Re: Iemand hierdie gesien?

Posted: Thu Apr 25, 2013 8:36 am
by jamalley
Hulle was op die Huntex beskikbaar @R2400.00 vir die volledige stel, dit lyk werklik indrukwekend

Re: Iemand hierdie gesien?

Posted: Thu Apr 25, 2013 3:09 pm
by prohunt
Jamalley,
Kan jy dalk onthou wie van die ligskerms verkoop het? Ek sal graag wil hoor of hulle voorraad het en wat dit kos.
Ek stel noodwendig nie in die lig self belang nie want ek het dit reeds.
Groete
Johan

Re: Iemand hierdie gesien?

Posted: Thu Apr 25, 2013 3:26 pm
by jamalley
Nee man my geheue is maar swak en daar was baie goed om te sien