Page 1 of 1

Voorsit jag skietstoele te koop

Posted: Fri Apr 26, 2013 8:53 am
by junglejulian
VOORSIT JAG SKIETSTOEL
Dit is die basiese stoel maar kan redelik verander word om jul behoeftes te pas.hier volg n paar fotos en spesifikasies
-stoel word van 25mm x 2mm pyp gemaak
-X metaal sitvlak en ruglening
-bearing skanierpunt.
-swart of bruin powdercoat afwerking
-stoel kan 360 grade draai. -vaskonite wasser met sluitmoer bepaal die draaispoed van die stoel.
-keuse van 3 mikstokke
-lekker liggewig vir maklik ronddra in veld.
-voetstuk en sitvlak kan uit mekaar gehaal word

http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13468.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC12975.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13466.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13004.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC12999.jpg
http://i1137.photobucket.com/albums/n503/junglejulian/SDC13489.jpg

Prys per stoel R 1450 elk

Aflewering kan geskiet 7 werksdae na bestelling geplaas is
Ek is nie vir Btw geregistreer nie.
Ek werk vanaf Bloemfontein

Baie dankie vir die geleentheid
Julian engelbrecht
084 592 6299
junglejulian@gmail.com

Re: Voorsit jag skietstoele te koop

Posted: Fri Apr 26, 2013 10:54 am
by Danie01
My pa het laasjaar so stoel gekoop en hy is baie tevrede, Julian maak die stoel net soos jy hom wil he! Sal die stoel enigetyd aanbeveel.

Re: Voorsit jag skietstoele te koop

Posted: Tue Jun 25, 2013 11:25 am
by junglejulian
Dankie vir al die manne wat sover stoele geneem het die jaar.Ek het selfs n paar stoele aangepas sodat dit ook bruikbaar is vir n Bakkie jakkals stoel.

Ek is more weer opppad Britstown toe om so 80 springbokke te skiet.My vrou gaan saam en ek is besig om haar stoel aan te pas.Lyk of sy ook lus is om n bok of wat te skiet.