Page 1 of 1

Arma .22 short rewolver

Posted: Mon Apr 29, 2013 8:43 pm
by Frikjordaan
Forum Vriende.

is daar 'n versamelaar wat sou belangstel in die Arma rewolver.
Dit is deel van 'n boedel in Bloemfontein en gratis.

Pm my en ek sal die pamphlet wat die wapen beskryf epos.

mooi loop
Frik

Re: Arma .22 short rewolver

Posted: Tue Apr 30, 2013 7:10 pm
by SV MAD (Henk)
Hi Frik.
pm gestuur, laat weet of jy gekry het. Groete Henk