Page 1 of 1

6.5x47 lapua herlaai data

Posted: Tue Apr 30, 2013 8:22 pm
by Drenalinjunkie
Naand Manne,

Kan enige iemand help met herlaai data vir n 6.5x47 lapua met Somchem kruite?

Dankie

Re: 6.5x47 lapua herlaai data

Posted: Tue Apr 30, 2013 8:57 pm
by bullseye
Skakel die man hy is baie gaaf en het n 6.5x47l ek glo hy sal jou n goeie aanduiding kan gee.(083) 2514601 sy naam is Edd glo nie hy is op die forum nie.My 6.5x47sal seker oor n maand of twee klaar wees.Het jy een of beplan jy een?

groete
Bullseye.

Re: 6.5x47 lapua herlaai data

Posted: Wed May 01, 2013 8:18 am
by Drenalinjunkie
Bullseye,

Dis vir n vriend van my wat n 65.x47 laat bou het. Hy moet nou lading ontwikkeling begin.

Dankie.

Re: 6.5x47 lapua herlaai data

Posted: Tue Jul 30, 2013 3:17 pm
by Ed0101
Ek gebruik 123gr scenars, 40gr S365 Lot 69 en CCI 450 primers, wat gee my min of meer 2850 fps

Re: 6.5x47 lapua herlaai data

Posted: Mon Sep 30, 2013 5:29 pm
by Arnold
Ed, hoe lank is jou loop?