Page 1 of 1

Re: Velle

Posted: Mon May 06, 2013 7:37 pm
by douw
Hallo Fanie

Waar is hier en waar is vêr?

Groete
Douw

Re: Velle

Posted: Mon May 06, 2013 8:01 pm
by jamalley
Laat weet waar julle is en of die person die velle vir homself soek en of hy ook velle na huide sal verwerk en teen watter kostes?

Re: Velle

Posted: Tue May 07, 2013 8:09 am
by FCLoretz
Fanie.

Ek ry more oggend om te gaan jag. Ek sal die velle vir jou saambring

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 12:49 pm
by bishop3006
Nou wat het van die eerste/oorspronklike post geword? ???

Ek wou kyk wat Fanie nou weer wou gehad het, en nou's dit weg?

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 1:17 pm
by FHM
Nie net die eerste pos nie - lyk my Fanie is ook woertoe deesdae...

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 2:26 pm
by FCLoretz
Fanie het gese, hy word te veel verban op die forum, hy gaan nie terug keer nie

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 3:07 pm
by douw
Fanie dis Funny!!

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 3:46 pm
by Jakkalsgat
Ai Fanny

As Fanie elke keer as hy terugkom net 'n syfer agter sy naam verander dink ek hy moes al Fanie30 gewees het, wat het hy nou weer gedoen, ek het al vrede gemaak met ou Fanie se "stirfry" posts.

Groete

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 3:48 pm
by FHM
Ok so bring my ook by hierso manne - wat heet Fanie nou...?

Re: Velle

Posted: Tue Jun 18, 2013 6:42 pm
by bishop3006
:police: Nou wat DOEN die arme man? Ek lees maar nie baie die forum orals nie en post nog minder, maar ek weet ook dat mense gewoonlik GOED moet droogmaak voor hulle op forums verban word! :o Oor die jare is dit 'n ding wat ek darem nog baie min moes doen oor die 'net heen! :):

Nou ja, dat my arme onskuldige vraag-post nou so 'n ding weer moes oopkrap... ::) Sorry, ek sal maar weer :-X ;)

Re: Velle

Posted: Mon Jul 01, 2013 12:54 pm
by wlm
bishop3006 wrote::police: Nou wat DOEN die arme man? Ek lees maar nie baie die forum orals nie en post nog minder, maar ek weet ook dat mense gewoonlik GOED moet droogmaak voor hulle op forums verban word! :o Oor die jare is dit 'n ding wat ek darem nog baie min moes doen oor die 'net heen! :):

Nou ja, dat my arme onskuldige vraag-post nou so 'n ding weer moes oopkrap... ::) Sorry, ek sal maar weer :-X ;)

Jy weet mos wat koer jou moer gou. Kerk, politiek, rugby. ;D ;D ;D