Page 1 of 1
Musgrave draaie van loop 7x57?
Posted: Tue May 14, 2013 2:09 pm
by Jake1
Weet iemand dringend die volgende: musgrave draaie van loop vir 7x57
Jake1
Re: Musgrave draaie van loop 7x57?
Posted: Tue May 14, 2013 7:35 pm
by James Wilson
1:9
Re: Musgrave draaie van loop 7x57?
Posted: Tue May 14, 2013 7:38 pm
by tripodmvr
Kan selfs stywer wees teen 1 : 8,5 - selfde as 7x64.
Re: Musgrave draaie van loop 7x57?
Posted: Tue May 14, 2013 7:59 pm
by PWV
As jy die geweer het, kan jy dit maklik self bepaal.