Page 1 of 1
Golden Eagle Snatches Kid
Posted: Thu May 23, 2013 7:57 am
by Hein22
http://www.youtube.com/watch?v=CE0Q904gtMI
Ek het al gehoor hiervan maar dit is die eerste keer dat ek so iets sien...

Re: Golden Eagle Snatches Kid
Posted: Thu May 23, 2013 8:41 am
by FCLoretz
Hein, die video is fake.
Dit is 'n klomp graphic design en special effect studente van 'n universiteit in Amerika wat dit aanmekaar gesit het. Die is baie goed gedoen.
Re: Golden Eagle Snatches Kid
Posted: Thu May 23, 2013 8:44 am
by Fanta300
Re: Golden Eagle Snatches Kid
Posted: Thu May 23, 2013 8:46 am
by Hein22
WOW, wat hulle nie alles met rekenaars kan doen nie... Hulle het my oortuig gehad. Voel darm nou weer beter om my 2 jarige buite te laat speel...