Daystate air ranger
Posted: Fri May 24, 2013 10:45 pm
Naand manne, ek wil graag by julle uitvind oor die bogenoemde geweer in 5.5 kaliber. Is die geweer baie akuraat ens? Ek kan een tweedehands kry met sy silencer en mounts asook 'n 5mm loop vir R10K. Is hierdie prys in lyn? Wat kos hierdie geweer nuut?
Ek is regtig 'n leek op hierdie afdeling, maar wil bitter graag 'n PCP aanskaf omdat ek glo dat hulle jou skiet vernuf kan verbeter weens die akuraatheid van sekere modelle.
Ek sal julle insette baie waardeer!
Groetnis,
Frikkie