Page 1 of 1

Boog instel

Posted: Sun May 26, 2013 3:26 pm
by reggie
Hi Manne,

Kan iemand my dalk help asb. My pyle bly die but teen skuins hoek slaan. Die agter kant van die pyl
sit skuins na links. Ek skiet Mathews monster 6(regs) teen 62pond. Is dit normaal? My pyle is ook effens na regs
gefletch. My arrowrest is ook al baie naby aan my riser. Moet die arrow rest dalk nog meer na regs stel om die pyl reguit te
laat trek? Net bang die wat die pyl skuins tref beinvloed die akuraatheid op lang skote.

Re: Boog instel

Posted: Sun May 26, 2013 7:21 pm
by Tarzan
Laat iemand jou leer om hom te paper tune. Waar is jy?

Re: Boog instel

Posted: Sun May 26, 2013 8:52 pm
by HennieC
Vir die mense wat glo in paper tuning.
Die volgende werk vir my beter en werk vir my Monster 6
Om tot op 60 yards broad heads in pool noodles in te skiet soos wat my field tips groep.
Ek skiet bh en ft op die selfde plek sonder om te stel vir jag of kompetiesies.

Re: Boog instel

Posted: Sun May 26, 2013 9:01 pm
by Tarzan
Indien pyl skuins ingaan beinvloed dit ook penitrasie(kineties energie beweeg nie in lyn met pyl nie)

Re: Boog instel

Posted: Sun May 26, 2013 9:09 pm
by reggie
Baie dankie ek gaan dit probeer

Re: Boog instel

Posted: Mon May 27, 2013 8:58 am
by theedge
Jy kan ook die link gaan loer ek kyk maar altyd na die as basis:
http://www.members.iinet.net.au/~byron/ ... tuning.pdf

Re: Boog instel

Posted: Mon May 27, 2013 11:03 am
by SV MAD (Henk)
Ek gebruik die prentjie soos bo, werk baie goed!