Page 1 of 1

Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 7:44 am
by Geno
Spesiaal vir Remington en Beretta hier op die forum!

http://vimeo.com/user16585172/crazyquailricecreek

Re: Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 7:49 am
by Gerhard
Ek dink die masjien kan tonne plesier en oefening verskaf.

Jy gaan beslus hier n semi auto nodig he saam met n kas patrone

Re: Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 7:54 am
by G-force
Wat n lekker speel ding.Manne kom ons gooi geld saam en kry so n ding.

Re: Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 8:07 am
by Beretta
Sommer n reloading masjien ook daar he
Beretta

Re: Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 8:09 am
by BLOK
Maggies

Ek sal n ammo factory moet beroof voor ek die bank lyk my sal beroof

Re: Proper kleiduif masjien

Posted: Thu May 30, 2013 12:08 pm
by Marc
Sien ek daai Padda op sy skooter voor my, bee ba baaah... ring ting triiing....

S&O sal 'n container ammo moet verskaf as die outjie opgeslaan is whohooooo