Page 1 of 1
Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 8:54 am
by morne smith
12 van die slimste en mooiste buffelkoeie is beskikbaar agv kansellasies.
pm my vir die kontakbesonderhede.
Groete Morné
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 8:57 am
by BLOK
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 9:11 am
by morne smith
jy is 100% reg Meneer Hulle wil graag die outjies nou laat jag
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 9:19 am
by PWV
morne smith wrote:jy is 100% reg Meneer Hulle wil graag die outjies nou laat jag
Morne
Sit die pryse van die buffels op!
Anders nooi ek jou nie vir koffie nie!

Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 1:58 pm
by morne smith
Ek nooi myself Oom
Ek was eendag so kwaad toe ek nie na 'n troue toe genooi was nie dat ek amper nie gegaan het nie.
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Thu May 30, 2013 2:34 pm
by PWV
morne smith wrote:Ek nooi myself Oom
Ek was eendag so kwaad toe ek nie na 'n troue toe genooi was nie dat ek amper nie gegaan het nie.
Ha..ha..ha..ha.. Skerp, man!
Re: Buffelkoeie Bloemfontein
Posted: Sat Jun 01, 2013 1:24 pm
by morne smith
Blok ek dink met heimwee aan my army dae in Potch