Page 1 of 1

Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 3:25 pm
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/155CapeBushbuck_zps2ed7284c.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/404577_338418239526136_536965668_n_zps4d9c1434.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/222303_210169795684315_3805185_n_zps20e58a15.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/199243_470703526297606_79430593_n_zps9c998210.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/60935_150826448285317_4164174_n_zps28cf2b42.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/58755_150829318285030_5173268_n_zps5609f227.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/60976_150828624951766_6821385_n_zpsebca6840.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/150453_546606955373929_1267528708_n_zpsb9d4cbc4.jpg

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 3:40 pm
by Cor Jacobs
Baie mooi fotos Frikkie. Moet sĂȘ, daai Sprinbok foto met die pronk is nogals uniek!

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 3:42 pm
by Frikkiedbr
Ja nee ek het ook so gedink, iets heelte mal ander van vertoon

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 4:06 pm
by spekieries
Mooi fotos Frikkie, maar wragtig 'n wit Blesbok is seker vir my nie 'n mooi bok nie, inteendeel ...... 'n Boer sal my moet betaal om die goed te skiet.

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 4:15 pm
by Cobus(Cobb)
Ai, ek sukkel om van daai stokke wat die koppe regop hou, te hou.....dalk is ek maar net 'n grumpy ou man, maar dit doen afbreek, aan andersins, baie mooi fotos

Cheers

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Wed Jun 05, 2013 9:19 pm
by theedge
Baie mooi fotos

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Jun 06, 2013 7:15 am
by Frikkiedbr
Hier is nog so paar fototjies
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/phoca_thumb_l_p1030645_zpsfbe0cfcd.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/phoca_thumb_l_gemsafaris226_zps7332d9d7.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/phoca_thumb_l_12w67-copy-copy_zpsa5eb9af6.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/buff004_zps38d0cb0b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/522614_546604345374190_2010690475_n_zps8d2cd3ec.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/293738_493894167311875_663525449_n_zpsd89231a9.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/61739_150816764952952_7670359_n_zpsc212567b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/60551_150805781620717_7487037_n_zps68594af5.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/418820_335623733138920_2136411601_n_zps8eb15552.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/Wild/395737_331213290246631_816879732_n_zps8f754054.jpg

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Jun 06, 2013 7:25 am
by Smiley
Baie mooi!

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Jun 06, 2013 7:43 am
by BRNO (Pierre)
Mooi Fotos Frikkie

Het daai donkie kruising, groot eland, buffel en die sable alles op een naweek geval? Wat is daai donkie se storie?

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Jun 06, 2013 7:58 am
by Frikkiedbr
Pierre, moet eerlik met jou wees, ek het die fotos op 'n wesite gekry van 'n jagplaas erens in die kaap.
En die mooi fotos gesien en met julle gedeel het. Dit lyk my hulle het 'n groot verskeidenheid van wild daar ;)

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Jun 06, 2013 8:36 am
by kopskoot
Daai eerste bosbok!!!!! Ai ja jai!!!

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Aug 29, 2013 5:47 pm
by BLOUVALKIE
uitstekende fotos oom frikkie

watse kwagga is daai???
weet enige iemand dalk???

Re: Jagters en hulle bokke

Posted: Thu Aug 29, 2013 6:04 pm
by Dewie
Regtigwaar n mooi wye horing Koedoe.
Die wit waterbok is ook n mooi dier, die eerste foto van n wit Waterbok wat ek sien
Valkie sal ook wil weet wat het die Kwagga gedoen om so te lyk?

Groete
Dewie