Dagse,
Hety iemand nie vir my 'n lekker sosatie resep vir wildsvleis nie?
Ek het so paar rooibok boutjies waarvan ek sosaties wil van maak.
Groete,
Petrie
Rooibok Sosatie Resep
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Rooibok Sosatie Resep
gebruik crown se redwine en garlic marinade le die blokkies sommer vir 2 dae sit dan op stokkies met uie ,pepper en droe vrugte as jy wil
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rooibok Sosatie Resep
Petrie hiers lekker een
braai uie in ringe gesny in pot met bietjie knoffel nie te lank vat mattig kerrie poeier met water aan gemaak en gooi in saam met uie gooi appelkoos jam groot eetlepels so twee by en sout en peper jy kan suiker ook gebruik bietljie suurlemoensap en laat rustig kook tot mooi dik laat heeltemal afkoel! Vat nou jou rugstring wat in blokkies gesny is en gooi in mengsel laat oornag in yskas marineer.kry vark spek wat jy ook in vierkante sny jy kan die ook saam gooi! Volgende dag haal uit en sit op stokkies vleisie stukkie ui en varkspek tot stokkie vol is pak al jou sosaties in bak en gooi weer al die sous oor almal! Steek solank die vuur aan en dan braai die sosaties in toeknyp rooster! Te lekker!
ek se nou ringe sny maar bedoel halfmaan sny die ui oor die skouer nie van voor sodat lekker op stokkie kan gaan!!!jammer vergeet weer iets die sous kry groot eetlepel meelblom by om lekker dik te wees dit kom nou van uit die ou kop uit neerskryf!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Rooibok Sosatie Resep
Petrie,
Ek gebruik die volgende resep wat ek uit Leoné de Lange se boek 'Wildsvleisgeregte & Kampvuurdisse', p47 gekry het.
3kg wildshaas in blokkies gesny; 1kg varkspek, in dun vierkantskyfies gesny(Ek gebruik skaap of brisketvet)
Ryg filetblokkies om die beurt met varkspek op dik sosatiestokkies in tot al die vleis opgebruik is.
Sosatiemarinade
4 groot uie in skywe gesny
bietjie kookolie
Braai uie in olie tot sag, maar nie bruin nie, in 'n swaarboomkastrol.
pynappelsap (opsioneel)
250ml suiker
12.5ml Worcestersous
1ml fyn naeltjies,
5ml sout
1ml gerasperde neut
10ml fyn gemmer
gekneusde lemoenblare
6 loerierblare
50ml fyn appelkooskonfyt
Voeg sap,suiker, Worcestersous, speserye, lemoen- en lourierblare en konfyt by.
50ml Sosatiemengsel (Crown)
25ml kerriepoeier
5ml borrie
5ml mosterdpoeier
25ml mielieblom
1l asyn
Maak sosatiemengsel, kerriepoeier, borrie, mosterd en mielieblom met asyn aan. Voeg by uiemengsel en kook. Laat afkoel. Gooi oor sosaties en laat le 24 uur voor gebruik.
Bg is die resep uit die boek. Ek volg die resep nie slaafs na nie. Ek het bv nog nooit die sosatiemengsel van Crown gebruik nie. Partykeer gebruik ek tannie Balls se chutney in plaas van appelkooskonfyt. Partykeer het ek sekere items net nie, en het ek dit dan uitgelos. Die ononderhandelbare bestandele volgens my is die uie, suiker, appelkooskonfyt/chutney, kerriepoeier, borrie, mosterdpoeier, mieleiblom en asyn. Ek sny ook die vleis in blokkies en dan giet ek die marinade oor die vleis en vet en laat dit vir 24 uur staan. Ek ryg die sosaties eers voordat ek dit gaan braai. Dikwels maak ek 'n batch en dan vries ek dit totdat ek dit wil gebruik.
Groete,
JHN

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Rooibok Sosatie Resep
Eish manne klink lekker wil net weet hoekom julle die fillets en rugstringe gebruik ? daar is so min van hulle in n karkas .
ek gebruik alle snitte uit die agterkwart wat offcuts is van my biltong waaruit ek blokkies kan sny . ek haal eers my fillets en rugstringe uit ek gebruik die fillets vir braai of carpatcio en die rugstring vir butterfly steaks en snitchels . ek kan dit nie oor my hart kry om n rugstring vir biltong te sny nie.
in die diklies is daar mooi vleis wat jy kan uitsny vir sosaties en minute steaks
ek gebruik alle snitte uit die agterkwart wat offcuts is van my biltong waaruit ek blokkies kan sny . ek haal eers my fillets en rugstringe uit ek gebruik die fillets vir braai of carpatcio en die rugstring vir butterfly steaks en snitchels . ek kan dit nie oor my hart kry om n rugstring vir biltong te sny nie.
in die diklies is daar mooi vleis wat jy kan uitsny vir sosaties en minute steaks
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
-
mariusr
- Hero Member

- Posts: 2995
- Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am
Re: Rooibok Sosatie Resep
Die rugstring en "rump" is net meer sagter as die ander snitte fillet is bietjie klein vir sosaties behalwe nou eland en die groot bokke die boude kan werk maar dan moet jou bok lekker lank hang in die koelkamer!!!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Rooibok Sosatie Resep
Die rugstringe maak lekker sosaties sonder seninkies wat taai is as mens daaraan eet. Die boudgedeeltes werk ook reg, maar die belangrikste is om die spiere individueel los te sny en alle senings en vliese te verwyder voordat jy die vleis blokkies sny.375fanatic wrote:Eish manne klink lekker wil net weet hoekom julle die fillets en rugstringe gebruik ? daar is so min van hulle in n karkas .
ek gebruik alle snitte uit die agterkwart wat offcuts is van my biltong waaruit ek blokkies kan sny . ek haal eers my fillets en rugstringe uit ek gebruik die fillets vir braai of carpatcio en die rugstring vir butterfly steaks en snitchels . ek kan dit nie oor my hart kry om n rugstring vir biltong te sny nie.
in die diklies is daar mooi vleis wat jy kan uitsny vir sosaties en minute steaks
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Rooibok Sosatie Resep
100 stemsaamJohan Nel wrote:Die rugstringe maak lekker sosaties sonder seninkies wat taai is as mens daaraan eet. Die boudgedeeltes werk ook reg, maar die belangrikste is om die spiere individueel los te sny en alle senings en vliese te verwyder voordat jy die vleis blokkies sny.375fanatic wrote:Eish manne klink lekker wil net weet hoekom julle die fillets en rugstringe gebruik ? daar is so min van hulle in n karkas .