Page 1 of 1

Honda CBR Repsol 1000 cc for sale

Posted: Fri Jun 07, 2013 10:56 am
by FHM
Julle ouens wat hou van spoed, my vriend in Walvisbaai het die bike nou n jaar en wil hom verkoop omdat hy spinnekoppe gevang het en sy girlie het nou n broodjie in die oond wat Augustus gebak sal wees.

Spesifikasies as volg:
Model:2007
Make: Honda Repsol CBR 1000
KM on clock: 19100 KM
Overall Condition: Very good
Price: NAD 65 000

Manne wat belangstel kan my pm dan gee ek julle sy kontak-besonderhede.

Ek kan julle se daai bike lyk nog splinternuut, en my gat juk ook....