Page 1 of 1
Soek taxidermis in die Overberg of Wes Kaap
Posted: Mon Jun 10, 2013 8:23 pm
by schalk
Iemand wat my n no kan gee, want die ouens wat ek op FB kry andwoord my nie.
Re: Soek taxidermis in die Overberg of Wes Kaap
Posted: Mon Jun 10, 2013 9:30 pm
by PWV
Buck 'n Bass Taxidermy
Tel: 021 972 1441
bucknbass@mweb.co.za
www.bucknbass.co.za
Durbanville
Re: Soek taxidermis in die Overberg of Wes Kaap
Posted: Tue Jun 11, 2013 2:03 pm
by schalk
Baie Dankie Oom Pieter waardeer baie
Re: Soek taxidermis in die Overberg of Wes Kaap
Posted: Tue Jun 11, 2013 2:51 pm
by hencohugo
Jy kan vir Andre Busch ook bel. Hy is in Robertson. 023 6266115
Re: Soek taxidermis in die Overberg of Wes Kaap
Posted: Fri Jul 12, 2013 10:35 am
by Hannes stof trapper
Daar is mense in Gaansbaai ook. Sy naam is Johan 0763167825