Page 1 of 1

45 cal pistool doppe gesoek asb

Posted: Tue Jun 18, 2013 3:43 pm
by SV MAD (Henk)
Middag manne

Ek het onlangs 'n 45 pistool bekom.

Indien jy dalk 'n paar doppe het wat rondle en wil weggee, sal jy asb so gaaf wees om my te laat weet. Ek sal dit baie op reg stel en verskriklik waardeer.

Vriendelike groete
Henk

Re: 45 cal pistool doppe gesoek asb

Posted: Tue Jun 18, 2013 5:17 pm
by Beretta
It might be your lucky day ek moet net gaan kyk hoeveel ek het soek jy punte ook
Beretta
Pm my dan gesels ons

Re: 45 cal pistool doppe gesoek asb

Posted: Tue Jun 18, 2013 5:46 pm
by Beretta
Het jy dies ek kan dalk ook dies he
Beretta

Re: 45 cal pistool doppe gesoek asb

Posted: Tue Jun 18, 2013 6:18 pm
by BRNO (Pierre)
Jy was ongeveer n uur te laat. Ek het 58 vanmiddag weg gegee, maar Arnold is die gelukkige wenner van die lot.