Page 1 of 1
Safari and Outdoor Stellenbosch
Posted: Wed Jun 19, 2013 7:26 pm
by Celesti@NiteCoreSA
Hi Ouens
Safari and Outdoor in Stellenbosch verkoop nou NiteCore Flitse - so gaan loer gerus daar in - en kyk rerus waaroor die boehaai gaan...

Re: Safari and Outdoor Stellenbosch
Posted: Wed Jun 19, 2013 8:52 pm
by immelmanw
Ons het die eerste dag 3 verkoop!
Re: Safari and Outdoor Stellenbosch
Posted: Wed Jun 19, 2013 9:41 pm
by Chevvy SS
Ek sal rerusgaan kyk waar oor die waaroor die boehaai gaan!
Re: Safari and Outdoor Stellenbosch
Posted: Wed Jun 19, 2013 11:02 pm
by G-force
Maklik die beste flitsie wat ek ooit gekoop het.
Re: Safari and Outdoor Stellenbosch
Posted: Fri Jun 21, 2013 7:39 pm
by Celesti@NiteCoreSA
G-force wrote:Maklik die beste flitsie wat ek ooit gekoop het.
Dankie man, jip ons probeer rerig goeie produkte teen goeie pryse met vriendelike diens te lewer

Safari and Outdoor lewer ook uitstekende diens

so gaan loer gerus
Goeie werk Willie - bly om te hoor julle het sommer al 'n paar verkoop
