Page 1 of 1
Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Tue Jun 25, 2013 10:23 pm
by James Wilson
Ek het nog altyd van dagroeppe gehou. Maar hel ek sukkel die laaste tyd om enige sukses te he. Ek besef dat ons n moeilike tyd ingaan, so watter roeppe beveel julle aan vir die tyd van die jaar vir n dagroep? Miskien moet ek my taktiek aanpas vir die tyd?
Voorstelle?
Re: Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Wed Jun 26, 2013 2:41 pm
by Danie01
James,
Sal graag wil help met raad, maar ekself nognie jakkals so gejag nie, wil graag dit probeer vir een spesifieke jakkals wat ek nie in die hande kry agv skietarea en staanplek met bakkie in nag nie.
Sal ook wil weet om die dagroep jagters se roepmetodes ook verskil in die verskillende tye van die jaar? Persoonlik dink ek dat kosklanke en dalk kort tjank of blaf geluide meer in die dag sal werk, jakkals is mos meer vokaal in die nag, nog nie jakkalse in die dag hoor roep en of gesels nie.
Hoe maak julle manne?
Re: Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Sat Jun 29, 2013 10:29 am
by Mac
James,
Day calling is the same as night calling without the light and bakkie. Your biggest problem is movement. Moving in as well as in the stand. Calls as for this time of year work well, just not as often, or for as long. For me the only difference to night calls is that I start with a jackal call, and then don't call again for at least 20 to 30 minutes, then i go to standard practice with much longer intervals. Usually you get your first shot within 30 min if you are in the core area. Wrong or right, it works for me.
Re: Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Mon Jul 01, 2013 5:03 am
by CTD
Hi Mac!
Wat sal jou gunsteling jakkalsroep wees om mee te begin?
Groete
Calldo
Re: Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Mon Jul 01, 2013 7:44 am
by Mac
Calldo
Dit hang af watter roepe is al voorheen in die gebied gebruik, ek probeer altyd iets nuut vir die area te gebruik. Enige enkel roep nou behoort vir jou te werk
Re: Dagroep roeppe hierdie tyd van die jaar?
Posted: Sun Jul 14, 2013 6:56 pm
by johans
ek werk in die dag maar meestal kos