Page 1 of 1
6,35 Browning Patrone - betaal net posgeld Gevat!
Posted: Wed Jun 26, 2013 10:14 pm
by Fanta300
Ek het 'n pakkie met 25 patrone vir die eerste ou/meisie wat my PM.
Fantie
Re: 6,35 Browning Patrone - betaal net posgeld
Posted: Thu Jun 27, 2013 9:54 am
by Fanta300
Lyk my niemand wil erken hulle besit 'n Baby Browning nie
PM my maar net, ek belowe ek sal vir niemand vertel nie
Fantie
Re: 6,35 Browning Patrone - betaal net posgeld
Posted: Thu Jun 27, 2013 11:21 am
by Fanta300
Besef dit. Bedoel maar net iemand kan my kontak dan kan ons reël om by mekaar uit te kom. Anders gaan ek hulle maar by die Gunshop ingee. Wil hulle regtig nie vir die SAPS gee nie. Ek weet nie eers waar hulle vandaan kom nie. Was seker tussen my oorlede pa se goed. Wil ook nie in die moeilikheid kom oor die goed nie.